DIE VAN BILJON FAMILIE

Welkom by my webwerf! Hierdie is my beskeie bydrae tot die geskiedenis van die van Biljons in Suid Afrika en elders.Met u hulp kan ons die rekord uitbrei en die inligting nog meer volledig maak. Gaan asseblief na die skakel op die hoofblad en voer u inligting en die van u familie, ouers en grootouers in. Ek hoop dat die inligting wat hier aangebied is nuttig en behulpsaam kan wees.

Inhoudsopgawe

kolpunt  Stamvader Bernaerdus VAN BILLIOUN   Artikel deur T J K van Biljon  soos gepubliseer in Familia Volume 39 No 4 
kolpunt  Persoonsverslag vir Bernaerdus VAN BILLIOUN
kolpunt  Vannelys
kolpunt  Indeks van Name
kolpunt  Bron (Bibliografie)

kolpuntU eie data - 'n Vraelys word tans geskep en sal binnekort beskikbaar wees.


Kontak Inligting

Email Stuur E-pos na biljon@gom.co.za
Stuur pos aan:
Jan van Biljon
Posbus 602
GREYTOWN
3250
(033) 4132862                                                                                                                                Hit Counter
0828226435                                                                                                                                                                                                                                                        

Inhoudsopgawe | Vanne | Naamlys

Hierdie Webwerf is Geskep op 15 Apr 2007 met Legacy 6.0 van Millennia